Soos wat die gebruik van onbemande lugvoertuie, ook bekend as droners, meer algemeen word, veral in die militêre en privaat sektore, het die uitdagings van onveilige en ongeoorloofde gebruik van droners in beperkte areas om te monitor, wegjaag of vir spioenasie, aansienlik toegeneem, wat gevolglik die behoefte aan teen-droner sisteme geskep het vir die opsporing, volg en neutralisering van hierdie droners. Daarom is ons teen UAV sisteme ontwerp en gekonfigureer met beide die militêre en privaat sektore in gedagte om sodoende volg en opsporing te kan bewerkstellig.